Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die breedte van die voorhof aan die oostekant, teen die sonsopgang, is vyftig el.+

  • Psalm 97:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Lig het opgegaan vir die regverdige,+

      En blydskap vir die opregtes van hart.+

  • Jesaja 30:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En die lig van die volmaan sal soos die lig van die gloeiende son word; en die lig van die gloeiende son sal sewe keer sterker word,+ soos die lig van sewe dae, op die dag wanneer Jehovah die breuk+ van sy volk verbind en selfs die ernstige wond genees+ waar hy hulle geslaan het.

  • Jesaja 43:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Van die sonsopgang af sal ek jou saad bring, en van die sonsondergang af sal ek jou bymekaarmaak.+

  • Jesaja 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het gesê: “Dit was nie net ’n geringe saak vir jou om my kneg te word om die stamme van Jakob op te rig en om selfs dié van Israel wat bewaar is, terug te bring nie;+ ek het jou ook as ’n lig van die nasies gegee,+ sodat my redding tot aan die einde van die aarde sou reik.”+

  • Miga 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die woede van Jehovah sal ek dra—want ek het teen hom gesondig+—totdat hy my regsaak voer en reg aan my verskaf.+ Hy sal my uitlei na die lig; ek sal sy regverdigheid aanskou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel