Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want ek sal die naam van Jehovah bekend maak.+

      SKRYF grootheid toe aan ons God!+

  • 1 Kronieke 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Gevolglik het Dawid Jehovah voor die oë van die hele gemeente+ geloof,+ en Dawid het gesê: “Mag u geloof word,+ o Jehovah, die God van ons vader Israel,+ van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.

  • Psalm 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wie is dan nou die man wat Jehovah vrees?+

      Hy sal hom onderrig in die weg wat hy moet kies.+

  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel