Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Goed en reg is Jehovah.+

      Daarom onderrig hy sondaars in die weg.+

  • Jesaja 54:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+

  • Miga 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie nasies sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah en na die huis van die God van Jakob;+ en hy sal ons omtrent sy weë onderrig,+ en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Johannes 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+

  • Handelinge 10:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Daarom het ek dadelik na u gestuur, en u het goed gedoen om hierheen te kom. En ons is dan nou almal voor God teenwoordig om alles te hoor wat u deur Jehovah beveel is om te sê.”+

  • 1 Tessalonisense 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel