Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In sy dae sal die regverdige bloei,+

      En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+

  • Jesaja 60:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof.

  • Miga 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy sal beslis oordeel tussen baie volke+ en sake regstel+ met betrekking tot magtige nasies wat ver is.+ En hulle sal van hulle swaarde ploegskare moet smee en van hulle spiese snoeimesse.+ Hulle sal nie, nasie teen nasie, die swaard ophef nie, en ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie.+

  • Matteus 5:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Ek sê egter vir julle: Hou aan om julle vyande lief te hê+ en om te bid vir dié wat julle vervolg;+

  • Matteus 26:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Toe het Jesus vir hom gesê: “Sit jou swaard terug in sy plek,+ want almal wat die swaard opneem, sal deur die swaard vergaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel