Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+

  • Nehemia 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wanneer julle tot my teruggekeer het+ en my gebooie onderhou het+ en dit gedoen het,+ al bevind julle verstrooides hulle aan die einde van die hemel, sal ek hulle daarvandaan bymekaarmaak+ en hulle beslis na die plek bring+ wat ek uitgekies het om my naam daar te laat woon.’+

  • Jeremia 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Keer terug, o afvallige kinders”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek het julle eggenoot-eienaar geword;+ en ek sal julle neem, een uit ’n stad en twee uit ’n familie, en ek sal julle na Sion bring.+

  • Amos 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal die gevangenes van my volk Israel laat terugkeer,+ en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon,+ en wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet.’+

  • Lukas 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Watter man onder julle wat honderd skape het, sal nie, wanneer hy een van hulle verloor, die nege-en-negentig in die wildernis laat staan en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy dit vind nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel