Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal beslis oor Jerusalem die meetsnoer span+ wat vir Samariʹa+ gebruik is en ook die waterpas wat vir die huis van Agab+ gebruik is; en ek sal Jerusalem eenvoudig skoon vee+ net soos ’n mens die bak sonder handvatsel skoon vee, wanneer hy dit skoon vee en dit onderstebo keer.+

  • Jesaja 28:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal geregtigheid die meetsnoer maak+ en regverdigheid+ die waterpas; en die hael+ sal die leuentoevlug wegvee,+ en die waters sal die skuilplek wegspoel.+

  • Klaagliedere 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah het daaraan gedink om die muur+ van die dogter van Sion te verwoes.

      Hy het die meetsnoer gespan.+ Hy het sy hand nie daarvan weerhou om te verswelg nie.+

      En hy laat skans en muur treur.+ Saam het hulle verval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel