Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die grimmigheid van Jehovah van die leërs is die land aan die brand gesteek, en die volk sal soos voedsel vir die vuur word.+ Niemand sal selfs met sy broer medelye hê nie.+

  • Jeremia 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal hulle saam met jou vyande laat weggaan na ’n land wat jy nie geken het nie.+ Want ’n vuur is aangesteek in my toorn.+ Teen julle brand dit.”

  • Jeremia 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En jy het uit jou eie jou erfbesitting afgestaan wat ek jou gegee het.+ Ek sal jou ook jou vyande laat dien in die land wat jy nie geken het nie;+ want soos ’n vuur is julle aangesteek in my toorn.+ Tot onbepaalde tyd sal dit aan die brand bly.”

  • Sefanja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Bewaar die swye voor die Soewereine Heer Jehovah;+ want die dag van Jehovah is naby,+ want Jehovah het ’n offerande berei;+ hy het sy genooides geheilig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel