Job 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Word hulle soos strooi voor die wind+En soos kaf wat deur ’n stormwind weggesteel is? Psalm 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die goddeloses is nie so nie,Maar is soos die kaf wat deur die wind weggewaai word.+ Psalm 35:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat hulle soos kaf voor die wind word,+En laat Jehovah se engel hulle voortdryf.+ Jesaja 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+
13 Die volksgroepe+ sal ’n lawaai maak net soos die gedruis van baie waters. En Hy sal dit beslis bestraf,+ en dit sal ver weg vlug en gejaag word soos die kaf van die berge voor ’n wind en soos ’n dwarrelwind van dissels voor ’n stormwind.+