1 Konings 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue. Esegiël 27:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “‘“Die skepe van Tarsis+ was jou karavane vir jou ruilartikels, sodat jy vol en baie heerlik word in die hart van die oop see.+
22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue.
25 “‘“Die skepe van Tarsis+ was jou karavane vir jou ruilartikels, sodat jy vol en baie heerlik word in die hart van die oop see.+