Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue.

  • Jesaja 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en oor al die skepe van Tarsis+ en oor al die begeerlike bote.

  • Jesaja 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Weeklaag, o skepe van Tarsis, want julle vesting is geplunder.+

  • Jesaja 60:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want op my sal die eilande bly hoop,+ asook die skepe van Tarsis+ soos eers, om jou seuns van ver af te bring,+ hulle silwer en hulle goud saam met hulle,+ vir die naam+ van Jehovah jou God en vir die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel