2 Konings 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+ Psalm 32:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+
28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+Voordat hulle naby jou sal kom.”+