Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde!+

  • Psalm 93:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Bo die gebruis van baie waters, die majestueuse branders van die see,+

      Is Jehovah majestueus+ in die hoogte.

  • Lukas 9:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wel, hulle was almal verstom oor die majestueuse krag+ van God.

      En terwyl hulle almal verwonderd was oor al die dinge wat hy gedoen het, het hy vir sy dissipels gesê:

  • Hebreërs 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat die dinge onder bespreking dan nou betref, is dít die hoofsaak: Ons het só ’n hoëpriester,+ en hy het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele gaan sit,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel