21 Maar daar sal die Majestueuse,+God Jehovah, vir ons ’n plek van riviere wees,+ van breë kanale. Daarop sal geen galeivloot vaar nie, en geen majestueuse skip sal daaroor gaan nie.
3 Hy is die weerspieëling van sy heerlikheid+ en die presiese afdruksel van sy wese,+ en hy hou alles in stand deur die woord van sy krag;+ en nadat hy ’n reiniging vir ons sondes tot stand gebring het,+ het hy aan die regterhand+ van die Majesteit in hoë plekke gaan sit.+
8Wat die dinge onder bespreking dan nou betref, is dít die hoofsaak: Ons het só ’n hoëpriester,+ en hy het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele gaan sit,+