Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos, ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?+

  • 2 Kronieke 32:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wie onder al die gode van hierdie nasies wat my voorvaders aan vernietiging oorgegee het, kon sy volk uit my hand verlos, sodat julle God julle uit my hand sal kan verlos?+

  • Jesaja 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 sal ek dan nie, soos ek aan Samariʹa en aan sy waardelose gode gedoen het,+ net so aan Jerusalem en aan sy afgode doen nie?’+

  • Jesaja 37:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos,+ ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel