Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 32:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Julle moenie soos ’n perd of ’n muil sonder verstand word nie,+

      Wie se vurigheid selfs met ’n toom of ’n halter bedwing moet word+

      Voordat hulle naby jou sal kom.”+

  • Jesaja 30:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En sy gees is soos ’n oorlopende stroom wat tot aan die nek reik,+ om die nasies heen en weer te swaai met ’n sif+ van waardeloosheid; en ’n toom+ wat ’n mens laat ronddwaal, sal in die kakebene van die volke wees.+

  • Esegiël 38:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal jou beslis laat omdraai en hake in jou kakebene sit+ en jou uitbring met jou hele krygsmag,+ perde en ruiters, almal met volmaakte smaak geklee,+ ’n talryke vergadering, met groot skild en klein skild, wat almal die swaard hanteer;+

  • Amos 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die Soewereine Heer Jehovah het by sy heiligheid gesweer:+ ‘“Kyk! Daar kom dae oor julle, en hy sal julle beslis met slagtershake optrek en die laaste deel van julle met vishoeke.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel