2 Konings 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+ 2 Konings 19:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Met die pad waarmee hy gekom het, sal hy terugkeer, en in hierdie stad sal hy nie inkom nie, is die woord van Jehovah.+
28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
33 Met die pad waarmee hy gekom het, sal hy terugkeer, en in hierdie stad sal hy nie inkom nie, is die woord van Jehovah.+