Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+

  • 2 Konings 19:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’”

  • Jeremia 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal beslis Jehovah hulle God dien en hulle koning Dawid,+ wat ek vir hulle sal verwek.”+

  • Esegiël 37:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel