2 Konings 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Kyk, ek plaas ’n gees+ in hom, en hy sal ’n berig hoor+ en na sy eie land terugkeer; en ek sal hom beslis in sy eie land deur die swaard laat val.”’”+ 2 Konings 19:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+
7 Kyk, ek plaas ’n gees+ in hom, en hy sal ’n berig hoor+ en na sy eie land terugkeer; en ek sal hom beslis in sy eie land deur die swaard laat val.”’”+
28 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+