Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Uit dié land het hy na Assiʹrië+ getrek en begin bou aan Niʹneve+ en Reʹhobot-Ir en Kalag

  • Jona 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Staan op, gaan na Niʹneve,+ die groot stad, en verkondig daarteen dat hulle slegtheid voor my opgekom het.”+

  • Nahum 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die uitspraak teen Niʹneve:+ Die boek van die visioen van Nahum, die Elkosiet:

  • Sefanja 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel