11 Ons kreun almal aanhoudend net soos bere; en soos duiwe bly ons droewig koer.+ Ons het op geregtigheid bly hoop,+ maar dit was nie daar nie; op redding, maar dit het ver van ons af gebly.+
7 En dit is bepaal; die stad is ontbloot; hy sal beslis weggevoer word,+ en sy slavinne sal kerm, soos die geluid van duiwe,+ terwyl hulle herhaaldelik op hulle hart slaan.+