Jesaja 38:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Soos die windswael, die tiptol, so bly ek piep;+Ek hou aan koer soos die duif.+My oë het smagtend na die hoogte gekyk:+‘O Jehovah, ek is in verdrukking. Staan vir my in.’+ Jesaja 59:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ons kreun almal aanhoudend net soos bere; en soos duiwe bly ons droewig koer.+ Ons het op geregtigheid bly hoop,+ maar dit was nie daar nie; op redding, maar dit het ver van ons af gebly.+
14 Soos die windswael, die tiptol, so bly ek piep;+Ek hou aan koer soos die duif.+My oë het smagtend na die hoogte gekyk:+‘O Jehovah, ek is in verdrukking. Staan vir my in.’+
11 Ons kreun almal aanhoudend net soos bere; en soos duiwe bly ons droewig koer.+ Ons het op geregtigheid bly hoop,+ maar dit was nie daar nie; op redding, maar dit het ver van ons af gebly.+