7 Hoe lieflik op die berge is die voete+ van die een wat goeie nuus bring,+ wat vrede verkondig,+ wat goeie nuus van iets beters bring,+ wat redding verkondig,+ wat vir Sion sê: “Jou God het koning geword!”+
18 Nietemin vra ek: Het hulle miskien nie gehoor nie? Kyk, in werklikheid ‘het hulle geluid oor die hele aarde uitgegaan+ en hulle woorde tot aan die eindes van die bewoonde aarde’.+