36 Hy het die woord na die kinders van Israel uitgestuur+ om die goeie nuus van vrede+ deur Jesus Christus aan hulle bekend te maak: Hý is Here van alle ander.+
8 En die Skrifgedeelte, wat vooruitgesien het dat God mense van die nasies weens geloof regverdig sou verklaar, het vooraf die goeie nuus aan Abraham bekend gemaak, naamlik: “Deur middel van jou sal al die nasies geseën word.”+