Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 68:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah laat die woord hoor;+

      Die vroue wat die goeie nuus verkondig, is ’n groot leër.+

  • Jesaja 40:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Klim op ’n hoë berg,+ o vrou wat goeie nuus bring vir Sion.+ Verhef jou stem met krag, o vrou wat goeie nuus bring vir Jerusalem.+ Verhef dit. Moenie bang wees nie.+ Sê vir die stede van Juda: “Hier is julle God.”+

  • Nahum 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk! Op die berge die voete van iemand wat goeie nuus bring, wat vrede verkondig.+ O Juda, vier jou feeste.+ Betaal jou geloftes;+ want geen deugniet sal ooit weer deur jou trek nie.+ Hy sal beslis heeltemal uitgeroei word.”+

  • Romeine 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hoe sal hulle preek tensy hulle uitgestuur is?+ Net soos daar geskrywe staan: “Hoe lieflik is die voete van dié wat goeie nuus van goeie dinge bekend maak!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel