Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En in dié dag sal die oorblywendes van Israel+ en dié wat ontkom het van die huis van Jakob, nooit weer steun op hom wat hulle slaan nie,+ en hulle sal beslis steun op Jehovah, die Heilige van Israel,+ in waaragtigheid.+

  • Jesaja 66:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En ek sal ’n teken onder hulle stel,+ en ek sal van dié wat ontkom het, na die nasies stuur,+ na Tarsis,+ Pul en Lud,+ wat die boog span, Tubal en Jawan,+ die afgeleë eilande,+ wat nie ’n berig oor my gehoor het of my heerlikheid gesien het nie;+ en hulle sal vir seker my heerlikheid onder die nasies verkondig.+

  • Jeremia 44:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En vir die oorblyfsel van Juda wat ingaan om daar, in Egipteland, as vreemdelinge te woon,+ sal daar niemand wees wat daaraan ontkom of dit oorleef nie, ja, om na die land van Juda terug te keer waarna hulle hulle sielsbegeerte ophef om terug te keer om daar te woon;+ want hulle sal nie terugkeer nie, behalwe ’n paar wat ontkom het.’”

  • Esegiël 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En dié uit hulle wat ontkom, sal beslis ontkom+ en op die berge soos die duiwe van die valleie word,+ wat almal kerm, elkeen in sy eie oortreding.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel