Jesaja 11:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel+ van sy volk wat sal oorbly,+ net soos daar een was vir Israel die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het. Jesaja 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+
16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel+ van sy volk wat sal oorbly,+ net soos daar een was vir Israel die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het.
3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+