Jesaja 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 In dié dag sal daar ’n grootpad+ wees van Egipte na Assiʹrië, en Assiʹrië sal in Egipte kom en Egipte in Assiʹrië; en hulle sal beslis diens verrig, Egipte saam met Assiʹrië. Jesaja 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+ Jesaja 57:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En daar sal beslis gesê word: ‘VUL OP, vul op! Baan die weg.+ Verwyder elke hindernis uit die pad van my volk.’”+ Jesaja 62:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 GAAN UIT, gaan uit deur die poorte. Baan die weg van die volk.+ Vul op, vul die grootpad op. Verwyder die klippe.+ Rig ’n baken op vir die volke.+
23 In dié dag sal daar ’n grootpad+ wees van Egipte na Assiʹrië, en Assiʹrië sal in Egipte kom en Egipte in Assiʹrië; en hulle sal beslis diens verrig, Egipte saam met Assiʹrië.
3 Luister! Iemand roep in die wildernis uit:+ “BAAN die weg van Jehovah!+ MAAK die grootpad vir ons God deur die woestynvlakte reguit.+
14 En daar sal beslis gesê word: ‘VUL OP, vul op! Baan die weg.+ Verwyder elke hindernis uit die pad van my volk.’”+
10 GAAN UIT, gaan uit deur die poorte. Baan die weg van die volk.+ Vul op, vul die grootpad op. Verwyder die klippe.+ Rig ’n baken op vir die volke.+