46 het hy verder vir hulle gesê: “Rig julle hart op al die woorde wat ek vandag as waarskuwing tot julle spreek,+ sodat julle julle kinders kan beveel om al die woorde van hierdie wet sorgvuldig uit te voer.+
4 En die man het met my begin praat: “Mensekind,+ kyk met jou oë en hoor met jou ore en rig jou hart op alles wat ek jou wys, want om jou dit te wys, is jy hierheen gebring. Vertel alles wat jy sien vir die huis van Israel.”+