Psalm 100:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 100 Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+ Jesaja 49:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+
13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+