12En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+
13 Soos ’n man wat voortdurend deur sy moeder vertroos word, so sal ek julle voortdurend vertroos;+ en in die geval van Jerusalem sal julle vertroos word.+