24 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper+ en jou Formeerder van die moederskoot af: “Ek, Jehovah, doen alles, ek alleen span die hemel uit,+ sprei die aarde uit.+ Wie was by my?
17 “Ag, o Soewereine Heer Jehovah!+ Kyk, u het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag+ en deur u uitgestrekte arm.+ Die hele saak is nie te wonderbaar vir u nie,+
“Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.