Jesaja 43:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Nou sal dit uitspruit. En sal julle dit nie weet nie?+ Waarlik, deur die wildernis sal ek ’n pad maak,+ deur die woestyn riviere.+
19 Kyk! Ek doen iets nuuts.+ Nou sal dit uitspruit. En sal julle dit nie weet nie?+ Waarlik, deur die wildernis sal ek ’n pad maak,+ deur die woestyn riviere.+