Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarop het Moses sy hand opgehef en die groot rots twee keer met sy staf geslaan; en baie water het begin uitkom, en die vergadering en hulle pakdiere het begin drink.+

  • Nehemia 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En u het vir hulle brood uit die hemel gegee vir hulle honger+ en vir hulle water uit die groot rots laat kom vir hulle dors,+ en u het vir hulle gesê om in te gaan+ en die land in besit te neem waaromtrent u u hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+

  • Psalm 78:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy het rotse in die wildernis gekloof,+

      Sodat hy hulle oorvloedig kon laat drink soos uit waterdieptes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel