Jesaja 44:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+ Jesaja 65:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Maar verheug julle+ en wees vir ewig bly oor wat ek skep.+ Want kyk, ek skep Jerusalem as ’n rede tot blydskap en sy volk as ’n rede tot vreugde.+
28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+
18 Maar verheug julle+ en wees vir ewig bly oor wat ek skep.+ Want kyk, ek skep Jerusalem as ’n rede tot blydskap en sy volk as ’n rede tot vreugde.+