Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het aandag geskenk,+ en ek het aanhou luister.+ Dit was nie reg soos hulle bly praat het nie. Niemand het berou gehad oor sy slegtheid+ en gesê: ‘Wat het ek gedoen?’ nie. Elkeen keer terug tot die gewilde weg,+ soos ’n perd wat in die geveg instorm.

  • Jeremia 35:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek het al my knegte, die profete, na julle toe bly stuur,+ ja, vroeg opgestaan en hulle gestuur, en gesê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg,+ en maak julle handelinge goed,+ en moenie agter ander gode aan loop om hulle te dien nie.+ En woon in die land wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het.’+ Maar julle het nie gehoor gegee nie, en ook het julle nie na my geluister nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel