Psalm 90:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het hulle weggevee;+ hulle word ’n blote slaap;+In die oggend is hulle net soos groen gras wat verander.+ Psalm 103:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+ Jesaja 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+ 1 Petrus 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+
5 U het hulle weggevee;+ hulle word ’n blote slaap;+In die oggend is hulle net soos groen gras wat verander.+
15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+
6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+
24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+