Psalm 103:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+ Jesaja 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+ Jesaja 51:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Ek—ek vertroos julle.+ “Wie is jy dat jy bang sou wees vir ’n sterflike mens wat sal doodgaan,+ en vir ’n mensekind wat soos groen gras gemaak sal word?+ 1 Petrus 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+
15 Wat die sterflike mens betref, sy dae is soos dié van groen gras;+Soos ’n bloeisel van die veld, so bloei hy.+
6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”+ En een het gesê: “Wat moet ek uitroep?” “Alle vlees is groen gras, en al hulle liefderyke goedhartigheid is soos die bloeisel van die veld.+
12 “Ek—ek vertroos julle.+ “Wie is jy dat jy bang sou wees vir ’n sterflike mens wat sal doodgaan,+ en vir ’n mensekind wat soos groen gras gemaak sal word?+
24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+