21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
15 En wanneer jy die geluid van marsjering in die toppe van die bakabosse hoor,+ dan moet jy in die stryd uittrek,+ want die ware God het voor jou uit gegaan+ om die kamp van die Filistyne te verslaan.”