Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “O swaard, ontwaak teen my herder,+ ja, teen die man wat my metgesel is”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “Slaan die herder,+ en laat die skape van die kudde verstrooi word;+ en ek sal beslis my hand laat terugkeer oor dié wat onbeduidend is.”+

  • Lukas 2:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 (ja, jou siel sal met ’n lang swaard deurboor word),+ sodat die redenasies van baie harte blootgelê kan word.”+

  • Romeine 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want Christus het inderdaad, terwyl ons nog swak was,+ op die vasgestelde tyd vir goddeloses gesterf.+

  • Hebreërs 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Anders sou hy dikwels van die grondlegging+ van die wêreld af moes ly. Maar nou het hy hom+ eens+ en vir altyd aan die voleinding van die stelsels van dinge geopenbaar+ om sonde deur die opoffering van homself weg te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel