3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+
12 En in dié dag sal Jehovah die vrugte afslaan,+ van die vloeiende stroom van die Rivier+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ en so sal julle die een na die ander ingesamel word,+ o kinders van Israel.
31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.