17 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel,+ die Een wat jou laat loop op die weg wat jy moet bewandel.+
26 En ek sal dié wat jou sleg behandel, hulle eie vlees laat eet; en van hulle eie bloed sal hulle dronk word soos van soet wyn. En alle vlees sal moet weet dat ek, Jehovah,+ jou Redder+ en jou Terugkoper+ is, die Magtige van Jakob.”+