Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+

      Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+

      Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+

  • Klaagliedere 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Sion het haar hande uitgestrek.+ Sy het geen trooster nie.+

      Jehovah het oor Jakob ’n bevel gegee aan almal wat rondom hom is as sy teenstanders.+

      Jerusalem het iets afskuweliks onder hulle geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel