7 Hulle dra hom op die skouer,+ hulle ondersteun hom en sit hom op sy plek neer, sodat hy daar kan staan. Hy wyk nie van sy staanplek nie.+ Iemand roep hom, maar hy antwoord nie; uit sy benoudheid red hy hom nie.+
9 Moet julle nie deur allerhande en vreemde leringe laat meesleep nie;+ want dit is goed dat die hart vastheid gegee word deur onverdiende goedhartigheid,+ nie deur voedsel,+ waarby dié wat hulle daarmee besig hou, geen baat gevind het nie.