Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit is nie gepas vir konings nie, o Leʹmuel, dit is nie gepas vir konings om wyn te drink of vir hoë amptenare om te sê: “Waar is sterk drank?” nie,+

  • Jesaja 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wee dié wat sterk is wanneer dit by wyndrinkery kom en die manne met lewenskragtigheid om sterk drank te meng,+

  • Jesaja 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ook hulle—weens wyn het hulle afgedwaal en weens sterk drank het hulle rondgedwaal. Priester en profeet+—hulle het afgedwaal weens sterk drank, hulle het verward geraak as gevolg van die wyn, hulle het rondgedwaal+ as gevolg van die sterk drank; hulle het afgedwaal in wat hulle sien, hulle het gewaggel wat die beslissing betref.

  • Hosea 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hoerery en wyn en soet wyn neem die goeie beweegrede weg.+

  • Matteus 24:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 en sy medeslawe sou begin slaan en saam met die verstokte dronkaards sou eet en drink,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel