3 Want julle palms is met bloed besoedel+ en julle vingers met oortreding. Julle lippe het leuens gespreek.+ Julle tong het gedurig onregverdigheid gemompel.+
12 “Met leuens het Eʹfraim my omring,+ en met bedrog die huis van Israel. Maar Juda swerf nog rond met God,+ en hy is trou teenoor die Allerheiligste.”