25 Daarom het Hy woede, sy toorn en die sterkte van oorlog oor hom bly uitstort.+ En dit het hom rondom bly verteer,+ maar hy het geen ag geslaan nie;+ en dit het teen hom bly oplaai, maar hy het niks ter harte geneem nie.+
57Die regverdige het omgekom,+ maar niemand neem dit ter harte nie.+ En mense van liefderyke goedhartigheid word weggeruk in die dood,+ terwyl niemand besef dat dit weens die rampspoed is dat die regverdige weggeruk is nie.+