Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En net toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en saklinne+ om sy vlees gesit; en hy het begin vas en die hele tyd in saklinne gaan lê en bedruk rondgeloop.+

  • Joël 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Omgord julle en slaan op julle bors,+ priesters. Weeklaag, dienaars van die altaar.+ Kom in, bring die nag in saklinne deur, dienaars van my God; want van die huis van julle God is graanoffer+ en drankoffer teruggehou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel