Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “In dié dae sal hulle wandel, die huis van Juda sy aan sy met die huis van Israel,+ en hulle sal saam+ uit die land van die noorde kom na die land wat ek as ’n erfbesitting aan julle voorvaders gegee het.+

  • Esegiël 37:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat jou betref, o mensekind, neem vir jou ’n stok+ en skryf daarop: ‘Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy metgeselle.’+ En neem ’n ander stok en skryf daarop: ‘Vir Josef, die stok van Eʹfraim,+ en die hele huis van Israel, sy metgeselle.’+

  • Esegiël 37:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 moet jy vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek neem die stok van Josef, wat in die hand van Eʹfraim is, en die stamme van Israel, sy metgeselle, en ek sal hulle daarop sit, dit wil sê op die stok van Juda, en ek sal hulle een stok maak,+ en hulle sal een in my hand word.”’

  • Hosea 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die kinders van Juda en die kinders van Israel sal beslis tot ’n eenheid bymekaargebring word+ en sal vir hulle een hoof aanstel en uit die land optrek,+ want groot sal die dag van Jisʹreël wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel