5Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.
30 “‘En ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel+ en vir die land in die gaping voor my sou staan,+ sodat ek dit nie sou verwoes nie;+ en ek het niemand gevind nie.
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+