7 Want die wingerd+ van Jehovah van die leërs is die huis van Israel, en die manne van Juda is die plantasie waarvoor hy lief was.+ En hy het bly hoop op reg,+ maar kyk! wetsverbreking; op regverdigheid, maar kyk! ’n geskreeu.”+
5Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.